top of page

Do. 27 Jun.

|

Die Silo Hotel

*Gratis 2 Dag Afrigting Werkswinkel

Verlang jy daarna om 'n sterkpunte-afrigter te word? Maak jou droom waar. Sluit aan by ons 2 dae werkswinkel, dis absoluut gratis.

Registrasie is gesluit
Sien ander geleenthede
*Gratis 2 Dag Afrigting Werkswinkel
*Gratis 2 Dag Afrigting Werkswinkel

Time & Location

27 Jun. 2019 08:45 – 31 Jul. 2019 16:45

Die Silo Hotel, Silo Square, V & A Waterfront, Kaapstad, 8801, Suid-Afrika

About the Event

As jy al ooit daarvan gedroom het om 'n Afrigter te word, hier is jou geleentheid om Afrigting eerstehands te ervaar. Geen ervarings nodig nie net die begeerte om te leer, uit jou gemaksone te kom en 'n liefde om mense te help om hul potensiaal te bereik. Aan die einde van die 2 dae sal jy 'n groter begrip hê van hoekom 'n Afrigtingsloopbaan die regte ding vir jou kan wees en die geleentheid om te registreer om deel te wees van ons 8 weke aanlyn opleidingskursus. 

*Afrigtingsmateriaal kos R500 en is 'n voorvereiste vir die tweedagkursus

Share This Event

bottom of page